Page 30 - Quran in Afrikaans
P. 30
73· Toe het Ons gese: Slaan hom met 'n dee! daarvan. 9 Sodoende
gee Allah !ewe aan die dode, en Hy toon met Sy tekens sodat julie mag
verstaan.
74. Daarna het julie harte verhard, sodat dit soos klip geword het,
en nog harder. En voorwaar, daar is sommige rotse waaruit strome
vloei; en daar is somnuge rotse wat vanmekaar splits sodat hulle water
gee; en daar is sommige wat neerval uit vrees vir Allah. Allah is nie
onbewus van julie dade nie.
75· Koester julle dan die hoop dat hulie in julie sal glo, terwyl 'n
gedeelte in werklikheid die woord van Allah gehoor en dit teen hul
beterwete verdraai, nadat hulie dit verstaan het 1
76. En wanneer hullc die gelowiges ontmoet, sf hulie: Ons glo,
maar watmeer hulle alleen by mekaar is, se hullc: Praat julle met hulle
oor wat Allah aan julie geopenbaar het, sodat hulle met julie kan
redetwis by julle Here 1 Verstaan julie dan nie 1
77· Besef julie dan nie dat Allah wert wat hulie vcrberg en wat
hulle openbaar maak nie 1
78. En sommige van hulle kan nie Ices of skry\Ye tile; Hulle ken nie
die Bock nie, bchalwr van hoors(\ en hullc vermoed alleen.
79· Wee hulle wat self'n bock skryf en dan sf: Dit is van Allah, so-
dat hullc 'n nunderwaardige prys daarvoor kan aanneem! Wee hulle
vir wat hul hande geskrywe het, en wee hullc vir wat hulle verdicn!
8o. En hulle sc: Vuur sal0ns nie aanraak nie, behalwe vir 'n paar dar .
Maar sc am1 /mile: Het julie 'n belofte van Allah ontvang? Dan sal Allah
Sy beloftc nooit verbreek tile; of sc julie dalk iets trm Allah waarvoor
julie gccn grond het nie?
81. Voorwaar, hy wat sonde doen en omring \Vord deur sy onge-
regtigheid, is vir die vuur bestrm; daarin sal hulle vertoef.
82. En hulk wat glo en goeie dade docn, sal die He mel beerwe;
daarin sal hullc vertoef.
Afdclin.~ 10 · Hullc Vcrhond C11 die Skcndin,\Z Daarl'clll
83 . En toe Ons 'n verbond met die kinders van Israel gcsluit en .\Zl'S£~
hct: Buiten Allah mag julie nicmand aanbid nie; en doen goed aan
julie ouers, en aan julle verwante, en aan die wese en die behoeftiges;
en spreek van niemand kwaad nic, en bctaal die Zakaat;10 toe hetjullc
jul weggedraai en afkcrig geword.
9. Van die dood 10. Armebelasting
IO