Page 35 - Quran in Afrikaans
P. 35
g van wat hulie reeds besit. Se dan: As julie gelowiges is, waarom
hetjulie dan vroeer die profete van Allah gedood?

92. En voorwaar, Moses het na julie gekom met duidelike woorde,
maar in sy afwesigheid hetjulie die kalf geneem en gesondig.

93· En aan die voet van die berg het Ons met julie 'n verbond ge-
sluit: Hou stewig vas aan wat Ons aan julie gegee het! Toe het hulie
in hulie harte gese: Ons hoor, maar ons gehoorsaam nie. En hulie harte
was vervul met liefde vir die kalf vanwee hulie ongeloo£ Se aan hulle:
Julie geloofdwingjul tot sonde, as julie werklik gelowiges is.

94· Se: As die huis van Allah in die hiernamaals aileen vir julie be-
doel is, en as dit ander uitsluit, dan moet julie, indien julie waarlik glo,
na die dood verlang.

95. Maar voorwaar, hulie sal na die dood nie uitsien nie, omdat hulie
hande vroeer kwaad aangerig het; en omdat Allah die boosdoeners
ken.

96. Voorwaar, julie sal vind dat hulie, in 'n groter mate nog as die
afgodedienaars, die lewe begeer. Een van hulle begeer selfs 'n duisend-
jarige lewe, maar al word dit hom vergun, sal hy daardeur nie die straf
ontkom nie. Allah sien wat hulie doen.

Afdeling 12 • Hulle Vyandigheid teen die Ptojeet

97. Se: Wie ook al 'n vyand van Gabriel is- want voorwaar hy
openbaar, met 'n opdrag van Allah, aan u hart 'n bevestiging van wat
u reeds besit, en 'n rigsnoer en 'n blye tyding aan die gelowiges.

98. Wie ook al 'n vyand van Allah, en van Sy engele, en Sy bood-
skappers, en Gabriel en Michael is, dan is Allah voorwaar 'n vyand van
sulke ongelowiges.

99. En voorwaar, Ons het duidelike boodskappe aan u geopenbaar
en niemand verwerp dit nie, behalwe die ongelowiges.

100. Hoe is dit dan dat, wanneer hulie 'n verbond sluit, 'n deel van

hulie dit verwerp 1 Nee, die meerderheid van hulie glo nie.
101. En toe van Allah 'n boodskapper na hulie gekom het, met

bevestiging van wat hulle reeds weet, het sommige aan wie die
Boek geskenk is, die rug daarop gekeer, asof hulie dit nooit besit het
rue.

102. En hulie doen wat die opstandige mense teen die koningskap
van Salomo versin het. En Salomo was geen ongelowige nie, maar die
opstandiges was ongelowig en het die mense ailerlei bedrog geleer. En

12
   30   31   32   33   34   35   36   37   38   39   40