Page 38 - Quran in Afrikaans
P. 38
was nooit aan die twee engele in Babilon, Haroet en Maroet, ge-
openbaar nie. Nog minder het hulle dit aan iemand geopenbaar, sodat
hul eintlik moet se: Ons is maar 'n beproewing, wees daarom nie onge-
lowig nie. Maar die o11gelowiges leer uit hierdie twee bronne dit waarmee
hulie 'n verskil tussen 'n man en 'n vrou maak. En hulie leer wat hul tot
nadeel strck en wat geen _wins inbring nie. En hulie weet voorwaar
dat hy wat dit aankoop in die Hiemamaals geen voordeel sal he nie.
Onheil is dit gewis waarvoor hulle hul siele verkoop het; het hulle dit
maar geweet.

103. En indien hulle geglo en hulie pligte nagekom het, sou Allah
hulle voorwaar ryklik beloon het. Het hulle dit maar geweet!

~fdeling 13 ยท Vori~e Skrifte Op~ehef

104. 0, julie wat glo, moenie se, Ra-i-na nie,11 maar se eerder
Unzur-na,12 en luister. Vir die ongelowiges is daar 'n smartlike straf.

105. Die ongelowiges onder die mense van die Boek, net soos die
dienaars van afgode, verlang dat u Here geen guns aan u sal bewys nie,
maar Allah kies vir sy bannhartigheid wie?Hy wil; en Allah is 'n Heer
van groot goedertierenheid.

106. Watter boodskap Ons ook al ophef oflaat vergeet, altyd bring

Ons een beter of een daaraan gelyk. W eet u dan nie dat Allah mag het

oor aile dinge nie?

107. Weet u dan nie dat die koninkryk van die hemel en van die

aarde aan Allah behoort nie; en datjulie buiten Allah geen beskermer of
helper het nie?

108. Julie sou liewer die Boodskapper wou ondervra, soos Moses
voorheen ondcrvra is. Maar wie geloof vir ongeloof verruil, het waar-
lik die weg na die waarheid kwytgeraak.

109. Baie van die mense van die Boek wens dat julie, nou dat die
waarheid tot julie gekom het, weer sal terugval in die afgodediens; dit
is uit jaloesie, omdat die waarheid vir hulie duidelik geword het. Maar
vergeef .en wees vergewensgesind, totdat Allah sy gebod voltrek het.
Voorwaar, die mag van Allah oortrefaile dinge.

no. En onderhou die gebed en betaal die Zakaat.13 En watter goeie
dinge julie ook vir julself vooruitstuur, julie sal dit by Allah vind.
Voorwaar, Allah sien watjulie doen.

II. ,Luister na ons", maar as die klanke verdraai word tot ra-iena, dan beteken dit
,,'n dwaas". 12. Kyk na ons. 13. Armebelasting

13
   33   34   35   36   37   38   39   40   41   42   43