Page 43 - Quran in Afrikaans
P. 43
Afdeling 15 · Die Verbvnd met Abraham

122. 0 Kinders van Israel! Dink aan die guns wat Ek julle bewys het,
en hoe Ekjulle bo die volkere verhefhet.

123. En waak dan teen die dag wanneer een siel die ander van geen
nut sal wees nie, want geen losprys sal aangeneem word, en geen
berniddeling sal baat nie, en julie sal ook geen hulp ontvang nie.

. 12~. En toe sy Here Abraham met sekere opdragte beproef, en hy
d1t wtgevoer het, het Hy gese: Voorwaar, Ek sal u 'n Icier van mense
maak! Abraham het gesc: En my nageslag? Hy het geantwoord: My
verbond sluit die kwaaddoeners nie in nie.

125. En toe Ons die Huis16 'n vergaderplek van mense en 'n toe-
vlugsoord gemaak het, het Oils gese: Neem die plek van Abraham as 'n
plek van gebed! en Ons het Abraham en Ismael gebied en gesc: Reinig
My Huis vir hulle wat daar sal omloop ill die bedevaartsbesock en hulle
wat daar bly vir toewyding, en hulle wat vooroorbuig en hul hoofde
op die grond eerbiedig neerle.

126. En toe Abraham gese het: My Here, maak dit 'n veilige veste,
en voorsien sy bewoners met vrugte, Ol\1 die onthalwe van hulle
wat in Allah glo, en in die laaste dag. En wie ook al weier om te glo,
vir 'n kort tydjie sal Ek hom genot gun. Daarna sal Ek hom aandryf na
die strafen die Vuur. En dit is 'n gedoemde bestemming.

127. Toe het Abraham en Ismael die fondamente van die Huis gele,
terwyl hulle bid: Here, aanvaar die wcrk van ons hande; voorwaar, U is
die Alhorende, die Alwetende.

128. Here, en maak ons albei aan U onderhorig, en van ons nageslag
'n volk wat U sal dien, en leer ons hoe ons moet aanbid, en keer U uit
genadc tot ons; voorwaar, U is Berouaanvarend en Genadevol.

129. Here, en laat daar 'n boodskapper onder hulle opstaan, wat U
boodskappe aan hul sal oordra en die Bock en die wysheid vir hur sal
uitle, en hulle sallouter. Voorwaar, U is die Almagtige, die Alwyse.

Afdclillg 16 · Die Geloo.f vmz Abraham

130. E11 wic verwerp die geloof van Abraham behalwe hy wat 'n
dwaas van homself maak. Voorwaar, Ons het homl7 vir hierdie
wereld uitverkies, en in die Hiernamaals sal hy gewis onder die rcg-
vcrdiges verskyn.

16. Mekka 17. Abraham

IS
   38   39   40   41   42   43   44   45   46   47   48