Page 45 - Quran in Afrikaans
P. 45
13 1. Toe sy Here vir hom gese het: Onderwerp jou, het hy geant-
woord: Aan die Here van die wcrelde onderwerp ck myself.
r32. En Abraham hct ook sy seuns dit opgcle, en Jakob het dieselfde
gedocn: My seuns, voorwaar, Allah het hicrdie geloof vir julie uit-
verkies, sterfdaarom nie voordat julie onderworpenes18 is nie.
133. Of was julie getuies by Jakob se sterfbed toe hy aan sy seuns
gese het: Wat sal julie aanbid as ek dood is 1 Toe hulic geantwoord het:
U God sal ons aanbid, en die God van u vaders, Abraham en Ismael en
Isak, een God aileen, en aan Hom onderwerp ons ons.
I 34- Dit is die volk wat gesterwe het; vir hulle sal toekom wat hul
verdien het, en vir julie wat julie verdien het; en julie sal nie ondervra
word oor wat hulie gedoen het nie.
13 5- En hulle se: Wees Jode of Christene, dan sal julie op die regte
weg wees. Se: Nee, vir ons, die geloof van Abraham die opregte, en
hy was nie een van die afgodedienaars nie.
136. Se: Ons glo in Allah en in dit vvat aan ons geopenbaar is, en in
dit wat aan Abraham, Ismael, lsak en Jakob en aan die stamme ge-
openbaar is; en in dit wat aan Moses en Jesus geskenk is; en in dit wat
aan die profete vail hul Here geskcnk is - geen verskil maak ons
tussen enigeen van hulle nie, en ons onderwerp ons aan Hom.
I 37- En as hulle glo soos julie glo, is hul voorwaar op die rcgte weg;
maar as hulle hul daarvan afwend, is hullc slcgs in verset. Maar Allah
sal vir julie voldocnde wees teen hullc; en Hy is die Alhorende, die
Alwetcnde.
138. Ous 11cem die kleur van Allah aan. En wie kleur die hart beter as
Allah 1 En Hom aileen aanbid ons.
I 39- Sc: Rcdetwis julie met ons aangaande Allah? Hy is ons Here en
ook julie Here; environs is ons dade en vir julie, julie s'n; en Hom dien
ons in opregtheid.
qo. Of sc julie dat Abraham en Ismacl en Isak en Jakob en die stam-
me, Jode of Christene was 1 Se: W cet julie bctcr as Allah? En ·wie is
goddcloscr as hy wat die getuicnis wat hy van Allah ontvang het,
verberg 1 En Allah is nie onbewus van julie dade nie.
r.p. Dit is die volk wat reeds heengegaan het: aan hlJlc kom toe wat
hul verdien het, en aan julie wat jurverdien; en oor hullc dade sal julie
nie ondervra word nie.
I 8. Moesliems