Page 41 - Quran in Afrikaans
P. 41
I I I. En hulle se: Niemand behalwe die Jode, of die Christene sal die
heme! binnegaan nie. Dit is ydele wense. Se: Toon jul bewyse, as julie
die waarheid liefhet.
I I2. Nee, wic homself ten voile aan Allah ondcrwcrp en goed docn,
sal sy beloning by sy Here vind; en liulle sal geen vrees ken of treur nic !
Ajdeliug I4 ยท Die Volmaakte Rigs110cr in Islam
II 3. En die Jode se: Die Christcne het geen ware grondslag nie, en
die Christcne sc: Die Jode het geen ware grondslag nic, terwyl hulle
dieselfde Boek lees. Dieselfde dinge sc hulle wat geen kennis dra nie.
Maar op die dag van opstanding sal Allah uitspraak gee in hulle ge-
skil.
I I 4. En wie is onregverdiger as hy wat meuse die Masicte van Allah14
belet, waarin Sy naam aanbid word, en hom daarby vir hul vernicti-
ging beywer. Vir hulle is skande in hierdie wereld toebeded, en 'n vcr-
skriklike strafin die Hiernamaals.
II5. En die Ooste en die We~te behoort aan Allah, en waarheenjulle
jul ook mag wend, daar sal die aangesig van Allah wces.
I I6. En hulle se: Allah het vir homself'n seun vcrwek- Heilig is Hy!
eS eerder alles in die hemele en op die aarde is Syne, aan Hom is almal
onderdan.ig.
II7. Wonderbaarlike Skepper van hemcl en aarde! En wanneer Hy
iets besluit, se Hy slegs: W ees, en dit sal wees!
I 18. En hulle wat geen kennis besit nic sc: Waarom sprcek Allah nie
tot ons, of stuur ons 'n teken nie1 Dieselfde dinge het ook diegene
v66r hulle gese. Hulle harte is alma! eners. Voorwaar, Ons het die
boodskappe verduidelik vir 'n volk wat standvastig,\?/o.
119. Voorwaar, Ons het u met die waarhcid gcstuur, as 'n dracr van
blye tyding en ook as 'n waarskuwer; en u sal nie opgeroep word om
vir die inwoners van die vlammende vuur te verantwoord nie.
I20. En die Jode en die Christene salu nie goedgesind wees voordat
u hulle geloof gevolg het nie. Se aan hulle: Die Ieiding van Allah is die
volkome Ieiding. En indien u hulle sou volg, nadat die kennis tot u
gekom het, sal Allah vir u geen vriend ofhelper wees nie.
121. Hulle aan wie Ons die Bo<115 gegee het, volg dit na soos dit
gevolg behoort te word. Dit is hulle wat glo. En wie nie glo nie, sal
onder die verloorders wees.
14. Huise van gebed. 15. Die Qur'an
14