Page 33 - Quran in Afrikaans
P. 33
84. En Ons hct 'n verbond met julle gesluit: Julie mag nie jul eie
bloed vergiet en nie jul volk uit hul huise verdryfnie, en julie het dit toe
bekragtig en getuies daarvan geword.

85 . Tog is ditjulle watjul eie volk met die skerpte van die swaard
omgebring het, en die een teen die ander onwettig sterk en tot oor-
treding aanhits. En as hulle na julie as gevangenes sou terugkeer, sou
julie 'n losprys vir hul aanbied, terwyl dit juis hulle verdrywing is
wat vir jul verbode was. Glo julie dan in 'n gedeelte van die Boek en
ontken julie die ander 1 Maar wat anders sal die beloning wees vir die
van julie wat hierdie dinge docn, as skande in hierdie lewe, en om op
die dag van wederopstanding strenge kastyding te ondergaan 1 En
Allah is nie onbekend met julie dade nie.

86. Dit is hulle wat die aardse lewe vir die Hiernamaals aankoop.
Daarom sal hulle straf nie versag word nie, en sal hulle ook geen hulp
ontvang nie.

Afdeling I r ยท Hulle vmvcrp die Profeet

87. Voorwaar, Ons hct die Boek aan Moses gegee, en Ons bood-
skappers hom die een na die ander laat opvolg; en aan Jesus die seun
van Maria, het ons duidelike redeneringe gegee en hom versterk met
die Heilige Gees. Waarom was julie dan vcrwaand as 'n boodskapper
na julie gekom het met iets wat jul siele nie begecr het nie 1 En julle het
somrnige verwerp en sommige doodgemaak.

88. En hulle het gese : Ons harte is skatkamers vall wysheid! Nee,
Allah het hulle oor hul ongeloof vcrvloek ; daarom sal daar min wees
wat glo.

89. En toe daar van Allah 'n Boek tot hulle gckom het, met be-
vestiging van wat hulle reeds besit, en hullc dit kon herken, het hul
daarin nie geglo nie - hoewel hulle vantevore vir oorwinning teen die
ongelowiges gebid het. Daarom rus die vloek van Allah op hulle wat
nie glo nie.

90. Bulle siele het hul vir onheil verkoop - sodat hullc Allah se
openbaring kan ontken, omdat hulle jaloers was dat Allah Sy goeder-
tierenheid sal verleen aan Sy dienaars wat guns in Sy oe verwerf het;
s6 het hulle toorn op toorn uitgelok. En op die ongelowiges wag daar
'n vernederende straf.

91. En toe aan hulle gese is : Glo aan die openbaringe van Allah, het
hulle geantwoord: Ons glo in wat vir ons geopenbaar is. En hulle
ontken alles wat meer is as dit, terwyl dit die waarheid is met bevesti-

II
   28   29   30   31   32   33   34   35   36   37   38