Page 22 - Quran in Afrikaans
P. 22
39: Maar hulie wat weier om te glo en Ons boodskappe verwerp,
sal die bewoners van die vuur wees ;.hUlle sal daarin woon.
Afdeling 5 · Israelitiese Profesiee in die Qur'an Volbring
40. 0 kinders v~ Israel! Dink aan die weldade wat Ek aan julie
bewys het; en komJulie verbond met Myna, en Ek sal My verbond
met julie nakom; vrees My en My aileen.
41. En glo in wat Ek geopenbaar het tot bevestiging van wat julie
reeds besits en wees nie die eerstes om die geloof daarin te ontken nie;
verruil ook nie My boodskappe vir 'n omkoopgeskenk nie; My, en My
aileen, moetjulie dien.
42. En moenie die waarheid met 'n leuen verwar, of teenjulle beter-
wete die waarheid verswyg nie.
. 43· En onderhou die gereelde gebed en betaal die Zakaat,6 en buig
Julie hoofde saam met die wat vooroorbuig in die gebed.
44· Julie wat ander vermaan om goed te doen - allees julie die
B_oek- vergeetjulie nie ookjul eie siele nie1 Wiljulle dan nie begryp
rue1
45- En soek hulp deur geduld en gebed; dit is 'n moeilike weg, be-
halwe vir die ootmoediges,
46. wat waarlik weet dat hulle hul Here moet ontmoet, en dat hulle
tot Hom sal terugkeer.
Ajdeling 6 · Goddelike Gunste aan Israel Bewys
47- 0 Kinders van Israel! Dink aan die gunste wat Ekjulle bewys
het, hoe ekjulie bo die volkere verhefhet.
48. Waak dan teen die dag waarop een siel'n ander van geen nut sal
wees nie, of vir hom 'n voorspraak kan doen, of vir hom intree, of in
enige opsig tot hulp kan wees nie.
49· En dink daaraan dat Ons julie gered het uit die hand van die volk
van Farao, wat julie gekasty het deur julie seuns te laat sterwe en julle
dogters te spaar; en daarin was 'n sterk beproewing vanjul Here.
so. En hoe Ons die see vir julie verdeel en julle gered het; en hoe
Farao se volk voor julie oe verdrink het. ·
5I. En toe Ons met Moses 'n afspraak van veertig nagtc lank gehad
het, het julie in sy afwesigheid 'n kalf vir'n ajgod geneem, en gesondig.
S· Die Tora· 6. Armebelasting
7